FARM LAWRIESDALE NO. 338

FARM LAWRIESDALE NO. 338

 

Omgewing:  Summerdown

Grootte:  3497ha

Goeie wild-/beesplaas

 

Reenval:  350mm per jaar

13 kampe

5 Drink plekke met damme & windpompe

Alle krale is pyp krale.  5de drink plek net 'n krip met 'n kraal.  Hy word met pyp gevoed.

 

Baie water.  Een pos het slegs een pyp in boorgat. 

Sommige panne hou deur die jaar water.

 

Omdat daar 'n omaramba deur die plaas loop is daar harde en sagte veld.

 

Een slaapkamer woonstel met stoep.

2 Sement werkershuise.

Klein stoorkamer vir lek.

 

"Waiver" is beskikbaar.

  

Prys: N$2600.00 per hektaar PLUS 6% kommissie (vat ingesl.)

 

VIR ENIGE NAVRAE:

 

PIET COETZEE:   0811242242

ZIRK COETZEE:   0812003542

XICO COETZEE:  0811480480 

 

 

 

 

 

Calendar Upcoming Auctions