PB COETZEE FARMING STUD

ARTICLE - Balancing Act - CLICK ON LINK

PIET COETZEE

SKOU TROFEES

KAOKOVELD DAMARAS

Ek het ongeveer 15 jaar gelede, 1999, by 4 geleenthede self na die Kaokoveld gereis en my Damaraskaap uitgesoek. By elke geleentheid het ek vir 4/5 dae agterop my bakkie geslaap by die Himba-volk se hutte, net om die volgende dag te begin onderhandel oor prys en “familie skaap” wat volgens Himba tradisie nie verkoop of vervreem mag word nie.

So het ek daarin geslaag om na lang periodes van kwarentyn en baie adisionele moeite en kostes, my Kaokoveld skaap na my plaas te bring. In die meeste gevalle was my goeie vriend, Wouter Moolman, wat my ook aan die Damaraskaap bekend gestel het, by, want hy het die “contac’s” gehad, en baie meer geduld as ek, want dit vat baie geduld.

Sederdien teel ek my suiwer Kaokoveld skaap apart van my Rooi Damara skaap.

Click here for video - Himba: https://youtu.be/7ryZ_AMLOtI

Click here for video - Toktokkie: https://youtu.be/GUr7bk_p2kY

Click here for video - Hagar: https://youtu.be/-YWmsC6NJ_0

Click here for video - Kaokoland Damara Sheep Rams 13 months old: https://youtu.be/8GlScZDOBhM

ROOI DAMARAS

 My Rooi Damara skaap is spesifiek vir hul kleur geselekteer, aangesien menige boere verkies om hul skaap eenvormig te hou, dus is kleur vir hulle belangrik, en is hul altyd bereid om 'n premie vir die Rooi Damara te betaal. My Rooi Damara skaap se kleur is vas geteel, en weinig sal 'n bont lam aankom. Soms gebruik ek Chocolate-kleur ramme om die rooi skaap se pigment te verbeter. Dit gebeur soms dat die rooi Damaras se kleur al ligter word, en word hul in die gesig, pens en bene 'n skimmel rooi kleur wat pigment probleme kan veroorsaak. Die gebruik van die Chocolate kleur bring mee dat die lammers 'n mooi donkerrooi kleur teel, soos die kleur van die Bonsmara of Santa bees.

KALAHARI REDS

Click here for video: Kalahari Red goat ram ‘Redbull’ Namibia, Piet Coetzee https://youtu.be/tuc2jhr6GHI

Click here for video: Kalahari Red goat ram 'Russel', Piet Coetzee https://youtu.be/w6ZOa0lojZE

Click here for video: Kalahari Red goat ram 'Pitbull', Piet Coetzee 

https://youtu.be/7dHBPCEyE6w

 

VAN ROOY'S

Click here for video: 2008 Van Rooy World Champion Breeder of the Year, Piet Coetzee https://youtu.be/ZG3j4rnfQ_s

Click here for video: 2015 Van Rooy National Reserve Junior Champion ram, 6 months old https://youtu.be/LnWOlpoWfaw

Click here for video: Van Rooy ram - 'Cashslip', Piet Coetzee (Namibia) https://youtu.be/udjMKi3KqhY

Click here for video: Van Rooy ram - 'AB' 2015 Namibian Grand Champion, Piet Coetzee (Namibia)  https://youtu.be/Kgg43P4u99E

Click here for video: Van Rooy ram 'Chopper', Piet Coetzee (Namibia) 

https://youtu.be/ROO0bLT_CiQ 

 

Click below to view more videos:

https://youtu.be/qiDxyBPev78

https://youtu.be/p3W4wjJir9k

https://youtu.be/vIZKcevsyK0

 

 

VELDMASTERS

Die veldmaster skaapras in Namibia is basies dieselfde as die Meatmaster in RSA. Daar is hoofsaaklik 3 verskille tussen die 2 rasse.

1.  Die Veldmaster in Namibie moet aan 'n keuringstelsel voldoen bv: Verpligte jaarlikse plaaskeurings word gedoen, en gekeurde diere moet 'n geel plaatjie van die genootskap opkry. Tydens veilings keurings kry die dier 'n Groen-kudde, Blou-stoet of Rooi-elite plaatjie op, om aan kopers en telers 'n aanduiding te gee van die kwalitiete vd dier. Bogenoemde plaatjies word slegs deur keurders wat deur die genootskap aangestel is, gedoen.

2.  Die Veldmasters neem deel aan verskillende skoue, waar die dier in individuele klasse en groepklasse skou. In die Junior klasse skou die diere in gewigsklasse, en die Senior diere volgens die tande in die bek.

3.  Die samestelling van die veldmasterras, versil in 'n mate soos uiteengesit in die grondwet.

BOERBOKKE

CHAROLAIS

RANGER

RAPTER

BANYEE 2 TOOTH

 

BENJAMEN CHAROLAIS

Click on link below to view videos:

https://youtu.be/WLQfSk0LDIU

https://youtu.be/CRNy0lnBYZg

https://youtu.be/V5xfrg2n6-g

https://youtu.be/85N3CQ3-pnY

https://youtu.be/biAEvT3tU8s

Calendar Upcoming Auctions

 

Upcoming auctions: July 2019

 

NOTE: Kindly note that ALL purchases are payable on the day of the auction prior removal of goods/animals. We unfortunately DO NOT have swiping facilities, thus strictly cash or EFT (electronic funds transfers) will be accepted. EFT's can be done on site.

 

Xico Coetzee Production Auction

Date: Thursday, 4 July 2019

Time: 18h00

Venue: Namboer Windhoek, Centaurus Road

Registration: N$1 000.00 (refundable)

Contact: Xico 0811480480

 

Windhoek Loose Goods Auction 

Date: Friday, 12 July 2019

Time: 10H00

Venue: Namboer Windhoek, Centaurus Road 

Registration: N$1 000.00 (refundable)

Contact: Zirk 0811480480

 

Piet Coetzee Production Auction

Date: Thursday, 25 July 2019

Time: 18h00

Venue: Namboer Windhoek

Registration:  N$1 000.00 (refundable)

Contact: Xico 0811480480 / Zirk 0812003542 / Office 061259607

 

Windhoek Loose Goods Auction

Date:  Friday, 26 July 2019

Time:  10h00

Venue:  Namboer Windhoek

Registration:  N$1 000.00 (refundable)

Contact:  Xico 0811480480

 

2019 Biltongfees Game Auction 

Date: Saturday, 27 July 2019

Time: 14h00

Venue: United Sport Fields 

Registration: from 13h00

Contact: Zirk 0812003542

 

Namboer Poultry Auction

Date: Wednesday, 31 July 2019

Time: 18H00 

Venue: Namboer Windhoek 

Registration: N$1 000.00 (refundable)

Contact: Wouter 0811299456